#WomenofSU

Vroue is in die laat 1890’s vir die eerste keer by Victoria-kollege (wat in 1918 die Universiteit Stellenbosch geword het) toegelaat. Teen 1905 het verskeie vroue al by die kollege ingeskryf. Onder hulle was Lydia van Niekerk, wat later die eerste vrou sou word om as professor by die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel te word. Sedertdien het vroue van die US, insluitende personeel, studente en alumni, hulself as baanbrekers, progressiewe leiers en veranderingsagente op alle terreine van die samelewing gevestig. Van voorlopers in baanbrekers-navorsingsprojekte tot kampvegters vir innovasie, en deur hul kundigheid en stemme te gebruik om hul gemeenskappe ten goede te verander, het en sal #WomenofSU hul merk op Suid-Afrika en die res van die wêreld maak.

Ter viering van Suid-Afrika se nasionale Vrouemaand, bied hierdie webblad ’n verskeidenheid artikels, foto’s en potgooie wat die afgelope jaar op die US se mediaplatforms verskyn het om die merkwaardige prestasies van sommige van die vroue by die US uit te lig.

Leila Siljeur

Matie se bekroonde eetbare strooitjies help die omgewing

Prof Juliet Pulliam

Ontwikkeling van eerste COVID-19 modelle vir SA

Prof René English

Nuwe afdelingshoof het futuristiese benadering tot openbare gesondheid

Prof Sandy Liebenberg

Waarom is die grondwetlike regte nie ʼn werklikheid in die land nie?

Sindiswa Jamba, Cecile Theys, Sheena Overmeyer and Estie Munro

Kontak- en kliëntedienssentrum

Ilhaam Groenewald

Tyd om die terugstellingknoppie te druk vir sport

Dr Choice Makhetha

Dr Choice se nuwe rol sal waarde toevoeg tot haar posisie by US

Dr Martha Geiger

Ontwikkeling van etiekkodes vir navorsing oor mense met gestremdhede

Khutso Masemola

'n Droom word waar

Eleanor Brink, Sibongile Bulose, Angelique Botha-Dreyer, Bongiwe Mdingi, Alida Hendricks

Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies

Dr Margreth Tadie

Nog ’n internasionale FLAIR-beurs vir US-ingenieursnavorser

Prof Taryn Young

Prof Taryn Young: New hoof se visie vir Globale Gesondheid

Prof Samantha Sampson

US medeleier van baanbreker TB-navorsing projek

Dr Mosadi Mahoko

Top kliniese assistent van Maties ontvang gesogte plastiese chirurgie-medalje

Ilze Aaron

"My passie is om vir dowe kinders skool te hou"

Caroline Pule

US-navorser veg saam teen COVID-19

Dr Debra Shepherd and Prof Pumla Gobodo-Madikizela

US-navorsers ontvang gesogte internasionale studiebeurs

Corina du Toit, Norma Derby, Michelle Masango, Prof Sarah Howie

Universiteit Stellenbosch Internasionaal

Dr Samantha Adams

Sukses op die spel

Dr Rizwana Roomaney

Dr Roomaney – een van 51 SA academici gekeur vir bevorderingsprogram

Dr Mosa Phadi

Dr Phadi aangestel as Ubuntu Dialoë-programbestuurder

Prof Zsa-Zsa Boggenpoel

Om die reg verder te vat

Dr Margaret Blackie

Blackie kombineer liefde vir wetenskap en onderrig in navorsing

Katy Lund

US-regstudent help vroue & meisies veg teen geweld

Prof Gabeba Baderoon

Baderoon ontvang Media24 Elisabeth Eybers Prys

Luigia Nicholas

Luigia laat niks in die pad van haar drome staan nie

Caitlin Lee Kleynhans, KellyRobyn Morey and Sejal Debideen

Vryheid om te leer

Prof Portia Jordan

Prof Jordan neem leisels oor by Verpleeg- en Verloskunde

Prof Annie Zemlin

Chemiese Patologie wil internasionale voetspoor uitbrei

Loandrie Potgieter

Gesiggestremdheid verhinder nie Loandrie om te presteer nie