Archives
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Ligging en Ure

​​​Die US Argief kan per afspraak tydens die ure soos hieronder aangedui, besoek word.

​Argief Besoeke:

Om 'n afspraak te maak volg hierdie skakel:  Argief Besoeke​

Besoek Tye:

Maandag tot Donderdag: 08:30 - 13:00, 14:00 - 16:00; Vrydag:  08:30 -  en 13:00

Die US Argief is gesluit tydens naweke en openbare vakansiedae, asook tussen Kersfees en Nuwejaar. 


Besoek ons op kampus: R.W. Wilcocksgebou, hoek van Van Ryneveld- en Victoriastraat.  ​​

campusmap.JPG