Donors
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Jou ondersteuning maak 'n verskil

Van ​ beurse en genootskappe tot kapasiteitsbou programme en studentesukses inisiatiewe, jou ondersteuning stuur ons studente die wêreld in, gereed en bereid om 'n bydrae te maak tot 'n beter toekoms. Hulle sal 'n verskil maak, omdat jy 'n verskil gemaak het.

Filantropie is ewe belangrik tot die US se navorsingsmissie. Baie belangrike en opwindende navorsingsprojekte vorder danksy die volgehoue vrygewigheid van ons gemeenskap van skenkers. Dit is hierdie ondersteuning wat dit moontlik maak dat die Universiteit voortgaan om internasionaal mee te ding as een van die top Afrika universiteite, en met plaaslike relevansie en integriteit.                                          

                                                        Dankie_web_2.jpg  ​

 Sosiale Media

​​​