School of Accountancy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Skool vir Rekeningkunde

Departement Rekeningkunde het onlangs die Skool vir Rekeningkunde geword. Hoewel ons primêr in die opleiding van professionele rekenmeesters spesialiseer, is ons ook aktief by navorsing en ander gemeenskapdienste betrokke. 

Ons studente se uitstekende resultate in hulle professionele eksamens beklemtoon ons leuse van kwaliteit onderrig in ʼn produktiewe en ontspanne omgewing. 


​​​