Industrial Psycholohy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by Bedryfsielkunde 

Die Departement streef daarna om sy graduandi as professionele, wetenskaplike en strategiese besigheidsvennote te posisioneer wat tegelykertyd die rolle van bedryfsielkundige of menslike hulpbronpraktisyn, gedragswetenskaplike en sakevennoot met gemak en selfvertroue kan vertolk. Dit is verder ons strewe om gerespekteerde en selfversekerde denkleiers op die gebied van menslike hulpbronbestuur te ontwikkel – leiers wat innoverende oplossings kan bied vir die besigheidsverwante menslike probleme en uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar en wat op kreatiewe wyse tot die ontwikkeling van die oorvloed menslike potensiaal in Suid-Afrika kan bydra.​​



Snel Skakels