Beskrywing van die Program
Die doel van die B Psig Ekwivalensie Program is om die B Com (Bedryfsielkunde) en Honneurs B Com (Bedryfsielkunde) as akademiese programme met die professionele vaardighede aan te vul wat benodig word om aan die leer-uitkomste te voldoen wat geassosieer word met die BPsig graadstruktuur, en die Opleiding- en Eksamenriglyne vir Psigometriste (raadpleeg asseblief Bylae A) ten einde te bepaal hoe die akademiese inhoud van die Honneurs B Com (Bedryfsielkunde) en die voorgestelde B Psig Ekwivalensie Program kombineer om al die bevoegdheidsuitkomste te dek wat gelys word in HPCSA: Vorm 94).
Lees meer om uit te vind oor die doel van die program, die inhoud, werkswinkels, ens.
Doen aansoek
Voltooi asseblief hierdie aansoekvorm en stuur die aansoek aan Me Rahkeenah Peters by propsych@sun.ac.za. Rig ook navrae aan haar nadat u die bykomende inligting deurgelees het.