Logistics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by die Departe​ment Logistiek​​​​

Die Departement Logistiek is een van verskeie departemente binne die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en is ook die oudste tersiêre akademiese departement in Suid-Afrika wat opleiding in vervoer en logistiek bied. 

​Die departement huisves die vakrigtings Besigheidsanalitiek, Logistiek en Voorsieningskettingbestuur, Operasionele Navorsing en Vervoerekonomie, en is die enigste departement aan ‘n Suid-Afrikaanse universiteit wat die onderskeie vakrigtings volledig en geïntegreerd vanuit een departement aanbied.​


​Departement Logistiek Brosjure​​