MuViSU
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​

Die kern aktiwiteite van MuViSU is drie-ledig:

  • Om meer-dimensionele visualiserings metodologie en verwante tegnieke soos biplots uit te brei deur teoretiese ontwikkeling;
  • Die toepassing van nuut afgeleide tegnieke op datastelle wat uit verkeie velde afkomstig is;
  • Die ontwikkeling, onderhoud en verbetering van 'n uitgebreide versameling van R funksies om die nodige grafiese voorstellings te konstrueer en verskeie meer-dimensionele visualiserings tegnieke uit te voer.