Maties Sport
Welkom by Universiteit Stellenbosch


​​Welkom by​ Maties Sport


Die Universiteit Stellenbosch kan spog met ’n lang en trotse sporttradisie en Maties Sport beplan om hierdie erfenis te gebruik as ’n basis waarop hy ’n opwindende toekoms kan bou. 

Blaai deur die 2016 Maties Sport-oorsig.

Word ’n #MatiesMVF (most valued fan) – sluit aan by ’n span vrywilligers wat help om gees te bou. Vul vorm in.

Maties Sport het vyf operasionale eenhede geskep om sy aktiwiteite beter te verpak en die fokus te plaas waar dit die meeste saak maak.

  • Eenheid vir Hoëprestasiesport (besoek hul webtuiste)
  • Sentrum vir Menslike prestasiewetenskappe (besoek hul webtuiste)
  • Eenheid vir Rekreasie en Aktiewe Lewenstyl
  • Die Gimnasium by Coetzenburg
  • Eenheid vir Geleenthede (‘events’) en Kommunikasie​

Kontak ons gerus met enige vrae of terugvoering in verband met die webwerf of ander sake wat met Maties Sport verband hou.

Kontakbesonderhede:

E-pos: matiesport@sun.ac.za​
Telefoon: 021 808 4642
Facebook: www.facebook.com/SUMatiesSport
Twitter: ​​@MatiesSport​​