Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Hoe om mense te help met die maak van ingeligte gesondheidskeuseshttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6970Hoe om mense te help met die maak van ingeligte gesondheidskeusesSue SegarWanneer dit kom by bewerings in verband met produkte in die veld van geneeskunde, voeding, ekonomie en ander gebiede, hoe bepaal ons wat waar is en wat nie?
SciMathUS vier sukses en hul 20ste bestaansjaar.https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6969SciMathUS vier sukses en hul 20ste bestaansjaar.Dr Janina TheronDie jaar 2020 merk die 20ste bestaansjaar van die SciMathUS universiteitsvoorbereidingsprogram. Sedert die program geloots is in 2001, het SciMathUS meer as 1500 studente die geleentheid gegee om toegang tot die Universiteit te verkry.
Befondsingsinisiatief verander lewens en vooruitsigtehttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6968Befondsingsinisiatief verander lewens en vooruitsigteDaniel BuganBefondsingsinisiatief verander lewens en vooruitsigte
Nuwelinge dié week by Universiteit Stellenbosch verwelkom https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6967Nuwelinge dié week by Universiteit Stellenbosch verwelkom Corporate Communication/Korporatiewe Kommunikasie Meer as 5 000 nuwelingstudente, vergesel deur hul ouers, sak vandeesweek op Stellenbosch toe vir die aanvang van hul akademiese reis aan die Universiteit Stellenbosch (US).
Elsabé Daneel Kommunikasie-werkswinkelshttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6966Elsabé Daneel Kommunikasie-werkswinkelsCTL/SOLElsabé Daneel is 'n bekende TV-aanbieder, TV- en fliekakteur en het al verskeie teaterproduksies vervaardig en ook as aktrise daarin opgetree.
Nuwe instituut op soek na oplossings wat kinders laat floreerhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6965Nuwe instituut op soek na oplossings wat kinders laat floreerFMHS Marketing & Communication / FGGW Bemarking & KommunikasieDie inspirerende werk wat die Instituut van Lewensloop-gesondheidsnavorsing (ILCHR) in gemeenskappe doen resoneer met die visie van die FGGW om gesondheid en gesondheidsgelykheid te bevorder in en saam met die gemeenskappe wat ons bedien.
US dra by tot doktorale onderrig en navorsingsopleiding in Afrikahttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6964US dra by tot doktorale onderrig en navorsingsopleiding in AfrikaCorporate Communication/Korporatiewe Kommunikasie [Rozanne Engel]Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) streef al vir meer as ’n dekade lank daarna om uitnemendheid in doktorale onderrig regoor Afrika te koördineer en te bevorder.
Vryheid om te leerhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6963Vryheid om te leerCorporate Communication - Rene van der Berg​Om saam met gevangenes in ʼn klaskamer by ʼn korrektiewe fasiliteit te sit en saam lesings by te woon was tot nou toe nog ongehoord vir studente van die Universiteit Stellenbosch (US). Maar hierdie transformerende studenteervaring is presies wat dr. Mary N
Nuwe raming toon 14.8 miljoen kinders wêreldwyd is blootgestel aan MIV, maar onbesmethttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6962Nuwe raming toon 14.8 miljoen kinders wêreldwyd is blootgestel aan MIV, maar onbesmetAmy Slogrove and Kathleen M. Powis​In baie lande met ʼn hoë voorkoms van MIV is ongeveer 95% van kinders van moeders met MIV onbesmet.
Welkom EBW-Maties van 2020!https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6961Welkom EBW-Maties van 2020!Ronél BeukesWelkom EBW-Maties 2020

 Soek Nuus