Choir
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kontak ons

Vir besprekings of algemene navrae, kontak:​ sing@sun.ac.za


CD-verkope:

CD's is beskikbaar op weeksdae van 09:00 tot 16:00 by die US Woordfeeskantoor, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch.


Kopers kan met kontant of bankkaart betaal.

CD's kan ook teen addisionele koste gekoerier word. 

Ons opnames, wat op CD verkoop word, is ook beskikbaar op Apple Music, Google Play, Spotify en Deezer. 

Maak jou bestelling via e-pos na: sing@sun.ac.za 


Kan ek 'n skenking maak ten bate van die US Koor?

Die Stellenbosch Universiteitskoor bestaan uit 120 lede en ons verwelkom alle donasies ter ondersteuning van die US Koor.

Ons kan 'n 18A-belastingsertifikaat vir ’n skenking uitreik.


Universiteit van Stellenbosch se bankbesonderhede vir betalings:
 
Rekeninghouer:        UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
Bank:                          STANDARD BANK
Tak:                             Stellenbosch
Takkode:                     050610
Rekeningnommer:     073006955

Swift adres:                SBZA ZA JJ
Verwysing:                  R652/Jou naam of die naam van jou onderneming     
 
*R652 is ons kostepunt by die Universiteit Stellenbosch en verwys nie na die bedrag wat verskuldig is nie.
 
Stuur asseblief jou bewys van betaling aan: sing@sun.ac.za