
Werksgeleenthede by die US
Die Universiteit Stellenbosch (US) is ’n Werkgewer van Keuse, waar ons personeel bemagtig om die strategiese doelwitte van die Universiteit te behaal. Ons bied werksgeleenthede aan vir akademici, profesionele persone sowel as student-en internskappe.
Om aansoek te doen klik op die relevante skakel hieronder vir huidige werksgeleenthede/vakatures.