Educational Psychology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by die 

Departement Opvoedkundige Sielkunde

​​Navorsingsfokus:

Die navorsingsfokus van die Departement Opvoedkundige Sielkunde is gemik op die opvoedkundige sielkundige ontwikkeling van menslike potensiaal in skole en gemeenskappe. Die uiteindelike doel is om toepaslike inklusiewe skool- en gemeenskapsgebaseerde opvoedkundige sielkundige programme sowel as gespesialiseerde programme te ontwikkel en te implementeer. Dit bied geleenthede vir optimale ontwikkeling en selfaktualisering.

Sluitingsdatums:

Honneurs in Opvoedkundige Ondersteuning (voltyds/deeltyds): 

  • 31 Julie  2022 (Suid-Afrikaanse studente)
  • 30 Junie 2022 (Internasionale studente)

Magister in Opvoedkundige Sielkunde (MEdPsig):

  • 30 Junie 2022 (Alle studente)

Magister in Opvoedkundige Ondersteuning:

  • Volgende inname in 2024

Finansi​ële ondersteuning:

Besoek hierdie skakel vir meer inligting oor beurse. 

Hoe word ek 'n opvoedkundige sielkundige?



 

​​​​