Fakulteit Opvoedkunde by Universiteit Stellenbosch was een van die eerste fakulteite by die Universiteit en is die oudste opvoedkunde fakulteit in die land.
Ons het met 150 plekke opgeskuif in die onderwysdissipline op die internasionale ranglys
Times Higher Education World University Rankings 2022-2023.
Ons visie is om ondubbelsinnig erken en gerespekteer te word as 'n leidende en betrokke navorsingsgedrewe opvoedkundefakulteit.