Visie
Die belangegroep strewe na akademiese uitmuntendheid in Wiskunde en Wetenskap Onderwys. Hierdie visie word deur die volgende waardes gedryf: Betrokkenheid Relevansie Akademiese integriteit
Innoveer Respek vir diversiteit
|  |
| Missie
Die belangegroep wil die status en kwaliteit van die wyer vakgebied bevorder deur die volgende instellings toe te pas: |
Rasionaal
Die rasionaal vir die bestaan van hierdie belangegroep is om gesamentlik te reflekteer, te beplan en tot die voordeel van die vakgebied, die Departement en die Fakulteit gedurig te onderhandel.
Belangegroeplede
Naam | Telefoon | E-pos | Spesialiseringsterrein |
Dr Faaiz Gierdien (voorsitter)
| +27 21 808 2289
| faaiz@sun.ac.za
| Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie
|
Dr Louise Botha | +27 21 808 2293 | lbot@sun.ac.za | Onderrig en Leer; Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie
|
Dr Nazeem Edwards | +27 21 808 2291 | nedwards@sun.ac.za | Onderrig en Leer; Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie |
Dr Erna Lampen | +27 21 808 2292 | ernalampen@sun.ac.za | Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie
|
Dr Mdu Ndlovu | +27 21 808 3484 | mcn@sun.ac.za | Wiskunde Onderrig
|
Prof Chris Reddy | +27 21 808 2259 | cpsr@sun.ac.za | Kurrikulumstudie; Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie
|
Dr Helena Wessels | +27 21 808 2286 | hwessels@sun.ac.za | Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie
|
Taalondersteuning vir vakterme
Die Fakulteit
ondersteun jou in die gebruik van akademiese taal en vaktaal met behulp
van MobiLex, ’n vakwoordeboek met betekenisse van terme wat jy in
jou voorgraadse studies gebruik. Daar is ook vertalings van terme en
betekenisse in Afrikaans, Engels en isiXhosa, opgestel deur dosente in die
Departement Kurrikulumstudies. Laai die MobiLexapp op jou selfoon
af of soek dit op jou rekenaar of tablet by http://www0.sun.ac.za/mobilex/