Curriculum Studies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Omgewingsopvoedingsprogram (OOPUS)

​​​​ 

 

 

eepusLogo.gif 

 

Omgewingsopvoedingsprogram (OOPUS)

OOPUS funksioneer as 'n program van die Departement Kurrikulumstudie van die Universiteit Stellenbosch, en word deur maatskappye, privaat ondernemings en trusts befonds vir navorsings en ontwikkelingsprojekte.

Die program se doelstellings is die volgende:

  • om modules in omgewingsopvoeding aan te bied vir die onderskeie programme wat in die Fakulteit aangebied word;

  • om praktykgerigte ontwikkelings- en opleidingsprojekte te onderneem waar die beginsels van omgewingsopvoeding toegepas, en waarby studente van verskillende programme ingeskakel word;

  • om navorsing te inisieer en te koördineer ten opsigte van die ontwikkeling van hulpbronmateriaal vir omgewingsopvoeding; kurrikulum ondersoek en insluiting van omgewing in formele kurrikula

  • om 'n nasionale en internasionale netwerk te vorm ten einde by te dra tot die ontwikkeling van die konsep van omgewingsopvoeding;

  • om bydraes te lewer tot die algemene kennisbasis van die veld.​​

 ____________________________________________________________________________________________________________________________________________

Programleier: Prof Chris Reddy

Navorsingsvennoot: Dr Leanne Seeliger

AJ7_0016_Chris Reddy.jpg 

Spesialiseringsterreine

Omgewingsopvoeding  l  Professionele studies (voor- en indiens)  l  Kurrikulumondersoek

Kontakbesonderhede:

Tel: +27 21 808 2259 / 2300

E-pos: cpsr@sun.ac.za

 

 

 

 

 ​