Fokus
Betrokkenheid by kurrikulumondersoek met die doel om kennis te produseer en toe te voeg tot die veld van kurrikulumstudie. Die insluiting van kurrikulumstudie-modules by alle programme wat die Fakulteit Opvoedkunde aanbied (op alle vlakke: voorgraads sowel as nagraads).
Algemene inligting
Die lede van die belangegroep is personeellede van die Departement Kurrikulumstudie wat betrokke is by die onderrig van modules oor kurrikulumstudie en daaroor navorsing doen.
Taalondersteuning vir vakterme
Die Fakulteit
ondersteun jou in die gebruik van akademiese taal en vaktaal met behulp
van MobiLex, ’n vakwoordeboek met betekenisse van terme wat jy in
jou voorgraadse studies gebruik. Daar is ook vertalings van terme en
betekenisse in Afrikaans, Engels en isiXhosa, opgestel deur dosente in die
Departement Kurrikulumstudies. Laai die MobiLexapp op jou selfoon
af of soek dit op jou rekenaar of tablet by http://www0.sun.ac.za/mobilex/
|