Curriculum Studies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Onderrig en Leer

​​​ ​Belangegroeplede

Naam​

​Telefoon

​E-pos

Spesialiseringsterreine

​Dr Louise Botha (voorsitter) ​​

​+27 21 808 2293

​​lbot@sun.ac.za​

​Onderrig en Leer ​

Prof Arend Carl

​+27 21 808 2285

aec2@sun.ac.za

​Onderrig en Leer; Kurrikulumstudie; Sosiale Wetenskappe

Dr Bernard Rhodes

​+27 21 808 2273

​rhodesb@sun.ac.za

Onderrig en Leer


​​​

Taalondersteuning vir vakterme 

Die Fakulteit ondersteun jou in die gebruik van akademiese taal en vaktaal met behulp van MobiLex, ’n vakwoordeboek met betekenisse van terme wat jy in jou voorgraadse studies gebruik. Daar is ook vertalings van terme en betekenisse in Afrikaans, Engels en isiXhosa, opgestel deur dosente in die Departement Kurrikulumstudies. Laai die MobiLexapp op jou selfoon af of soek dit op jou rekenaar of tablet by​ http://www0.sun.ac.za/mobilex/​