T and C_afr1.png



​​VRYWARING:

​Hierdie webwerf se inhoud word sonder waarborge van enige aard verskaf en ons ondersteun dit nie noodwendig of keur dit op enige manier goed nie. As jy sou staatmaak op sodanige inhoud doen jy dit op eie risiko en die Universiteit van Stellenbosch sal geensins aanspreeklik teenoor jou wees in die verband nie. Webwerf inhoud kan sonder kennis verwyder of gewysig word. Die Universiteit van Stellenbosch behou al sy regte voor in die inhoud van ons webwerf. Jy mag egter wel na die inhoud verwys vir doeleindes van regmatige nie-kommersiële akademiese navorsing of studie op voorwaarde dat die outeur van die inhoud en ons eienaarskap op gepaste wyse erken word. Stel ons asseblief onmiddellik in kennis as jy glo dat inhoud op ons webwerf foutief is of op onwettige wyse gebruik word deur ‘n e-pos te stuur aan ons by ecomms@sun.ac.za


​​​