Welkom by die Fakulteit Opvoedkunde
Die Fakulteit Opvoedkunde se visie is om:
"ondubbelsinnig erken en gerespekteer te word as ’n leidende en betrokke navorsingsgedrewe opvoedkundefakulteit"
Die Fakulteit streef daarna om ’n toonaangewende rol in die onderwys te speel, plaaslik sowel as internasionaal, en is verbind tot betrokkenheid by opvoedkundige uitdagings, veral in die Suid-Afrikaanse konteks. Die Fakulteit word gekenmerk deur sy betekenisvolle navorsingsprofiel, sy fokus op onderrig binne en buite die skoolomgewing en sy interdissiplinêre benadering tot onderwys.
Opedag 2022
Om meer uit te vind oor ons programaanbieding, besoek gerus ons virtuele Opedag-webwerf. Hier sal jy brosjures, gedetailleerde inligtingsessies, foto's en ander opwindende inhoud vind. Klik asseblief op die maroon blok hier onder om na die aanlyn Opedag geneem te word.
Lees die jongste Nuusbrief
"AUGMENTED REMOTE TEACHING, LEARNING AND ASSESSMENT" (ARTLA): SEMESTER 1:
Hoekom Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch?