Welkom by die
Departement Opvoedingsbeleidstudie
As 'n navorsingsgerigte departement, word ons werksaamhede deur die volgende strategiese oriëntasies gerig:
- 'n Noue verband tussen die departement se navorsingsagenda en onderrig- en diensprioriteite en die Universiteit se visie en strategiese doelwitte;
- 'n Klem op die integrasie van navorsing, onderrig en diensbaarheid;
- Epistemologie en kenniskonstruksie as kernfunksies;
- 'n Sterk kultuur van debatvoering en kritiese beraadslaging;
- Aktiewe bevordering van diversiteit onder personeellede en studente;
- Sterk nasionale en internasionale netwerke;
- Intellektueel belangrike navorsingsfokusgebiede op die terreine van onderwys, ontwikkeling, demokrasie en leierskap.
Voorgraadse Programme
Volg die skakel.
Nagraadse Programme
Volg die skakel.
Departementoorsig