Die Universiteit Stellenbosch is een van die voorste universiteite in Afrika en die wêreld. Die US se Fakulteit Natuurwetenskappe is een van die vier stigtersfakulteite met die totstandkoming van die US in 1918. Die fakulteit handhaaf ’n etos wat getuig van uitmuntende navorsing en onderrig in die natuurwetenskappe.
AKADEMIESE PROFIEL 2022
126
NNF-geëvalueerde navorsers
288
Geakkrediteer-de publikasie-eenhede (2021)
87.6%
Van akademiese personeel met PhDs
11
Navorsings-leerstoele
2
Sentrums van Uitnemendheid
STUDENTE PROFIEL
2 496
Voorgraadse
studente
706
Nagraadse
studente