Microbiology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kontraknavorsers & Nadoktorale Genote

​​​
​​​​​Kontraknavorsing Personeel ​
 Shaunita Rose (PhD)
Navorser


Navorsingsveld: Gis- en swamras konstruksie vir plantbiomassa na bio-etanol omskakeling






Kamer
: A353, JC Smuts Gebou
Tel.: +27 21 808 5860
Epos: shrose@sun.ac.za
​Marelize Botes (PhD)
Navorser

 ​
Navorsingsveld: Punt-van-gebruik en gedesentraliseerde water filtreerstelsels, die beheer van biofilm vorming in die water stelsels, die behandeling van landbou afvalwater en die toepassing daarvan as roumateriaal in hernubare energie en ander produkte op toegevoegde waarde

Kamer
: 2007, AI Perold Gebou
Tel.: +27 21 808 2708
Epos: mbr@sun.ac.za


 


Nadoktorale Genote​ 
Elanna Bester (PhD)
 
Navorsingsveld: Die rol van biofilm lewenstyl in mikrobiese aanpassing, oorlewing en verspreiding in omgewings wat wissel van water behandeling fasiliteite tot die spysverteringskanaal








Kamer
: A346, JC Smuts Gebou
Tel.: +27 21 808 5805
Epos: elanna@sun.ac.za
Rose Cripwell (PhD)


Navorsingsveld: Die genetiese manipulasie van die brouersgis, Saccharomyces cerevisiae, vir die gekonsolideerde bio-prosessering van stylselsubstrate en die toepassing daarvan in die biobrandstof-industrie, insluitende die ontwikkeling van lae-koste tegnologie vir die prosessering van voedselafval (en afvalstrome) na waardevolle produkte.

Kamer: A353, JC Smuts gebou
Tel.:  +27 21 808 5860
Epos: rosecripwell@sun.ac.za
Kim Trollope (PhD)
Kim_Trollope.png 
Navorsingsveld: Die bevordering van natuurlike produk navorsing: 'n gevallestudie wat die fisiologiese reaksie van menslike patogeniese swamme op medisinale Suid-Afrikaanse antifungale plant ekstrakte ondersoek


Kamer: A322, JC Smuts Gebou
Tel.: +27 21 808 5852
Epos: kim@sun.ac.za​
​Wendy stone (PhD)

​Navorsingsveld: Effektiewe benutting van beide mikrobiese metaboliese dinamika en menslike dinamika (burger, nywerheid, akademiese instellings, die regering) vir die verligting van Afrika-spesifieke uitdagings in water verspreiding en afvalwater remediëring​


Kamer: 2003,AI Perold Gebou
Tel.: +27 21 808 2708
Epos: wstone@sun.ac.za​