Microbiology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse studente

Neem kennis: Alle voornemende nagraadse studente vir 2016 moet aanlyn registreer.

Die Fakulteit Natuurwetenskappe lok voltydse en deeltydse nagraadse studente van Suid-Afrika, Afrika en oorsee, deur middel van formele internasionale skakeling en uitruilprogramme.

Meer as 95% van ons akademiese personeel het 'n PhD- of gelykwaardige graad en nagenoeg 70% van ons wetenskaplikes word deur die Nasionale Navorsingstigting as navorsers van internasionale statuur erken. Dit verseker dat ons nagraadse studente deel is van navorsingspanne wat kan meeding met die bestes ter wêreld en dit is een van die redes waarom die Fakulteit onder die top 300 in die kategorie Natuurwetenskappe van die QS Wêreld Universiteite Ranglys verskyn. 

Vir meer inligting