Laser Research Institute
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Visie

Die LRI streef daarna om 'n sentrum van uitnemendheid te wees in laser wetenskap en tegnologie, sowel as laser toepassings. Navorsing by die LRI is gefokus op laser gebasseerde diagnostiek, laser ontwikkeling en  laser toepassings in die mediese en indriele veld. Die LRI streef verder daarna om die doelwitte van die Fisika Departement aan die Universiteit van Stellenbosch the bevorder.

Die LRI bewerkstellig dit deur:
​Om internasiaal kompeterende en relevante navorsings projekte uit te voer in onderskeie velde al voorheen genoem.Om kennis en kundigheid in the laser omgewing vas te stel en te verbreed deur 'n standaard van opvoeding, navorsing en ontwikkeling van die hoogste gehalte

Om kundigheid bekombaar te kaam aan industrie sowel as ander instellings deur bystand, ontwerp en probleem oplossings te bied in die uitvoer van gekontrakteerde navorsing en ontwikkeling.

Om resultate in verslae, joernaal publikasies en lesings te openbaar en die intellektuele eiendomsregte daarvan te beskerm deur patente.

​Om werkswinkels, konferensie, opleidings kursusse en publieke lesings in die veld van laser tegnologie, toepassings en laser veiligheid te reel.