DataScience
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​

Baccalareus in Datawetenskap (B​DatSci) by Stellenbosch Universiteit

Jou klasrooster sal eers Donderdag 9 Januarie beskikbaar wees.

Please ensure your registration is correct, before you will be able to view time-tables. You should register for only 120 or 128 credits depending on your focal area on the first year. Please go to menu on this website "Focal areas" to see what are the correct modules to register. Print it out and take it Monday (6th) to Admin where you can change your registration. Do not register for any other modules not mentioned in your focal area. Use also the hand-out document (link is also below) to select the flexible focal areas if you are still uncertain. Senior students: only select the modules in your focal area, you have next Thursday (9th) opportunity to change modules/focal areas. ​ 

​Gebruik hierdie dokument om (klik hier​): jou te help kies tussen al die modules van die eerste jaar indien jy onseker is. Sommige fokusareas is meer buigsaam en jy kan redelik generies modules kies met opsies vir fokusareas. Ander fokusareas is nie buigsaam nie en jy sal al die module moet neem. Hierdie dokument word bespreek tydens die inligtingsessie op 3 Februarie.

Die vierdie industriele revolusie verander tans die wetenskap en die Industrie in merkwaardige maniere. Kunsmatige intelligensie, masjienleer, statistiese leer, diepleer, groot-data - hierdie is almal konsepte wat die kern vorm van die dissipline, Datawetenskap. Werk in bykans alle omgewings word meer en meer gedryf en bestuur deur data en hierdie kontinue transformasie van werksomgewings vereis betekenisvolle kaders van talentvolle gradueerdes met hoogs ontwikkelde datawetenskap- vaardighede en kennis. 'n Kwalifikasie in Datawetenskap is hoogs gesog en lei tot baie werksgeleenthede.

Alhoewel baie fakulteite oor die laaste klompie jare sekere Datawetenskap voorgraadse programme en fokusse ingestel het, het die Universiteit sedert 2021 begin met 'n nuwe voorgraadse program in Datawetenskap, wat waarlik multi-disspliner is.


image1.jpgimage2.jpgimage3.jpg ​