Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Begrotingsbestuur

​​​

 

Die Afdeling Finansiële Beplanning en Begroting is verantwoordelik vir die voorbereiding van die US se jaarlikse institusionele begroting ooreenkomstig die goedgekeurde begrotingsmodel, asook die monitering daarvan en verslagdoening daaroor gedurende die jaar. Dit sluit in die voortdurende verfyning en verbetering van die model.

Funksies behels onder meer die voorbereiding en verspreiding van afwykingsverslae en die hantering van alle begrotingsverwante navrae van alle fakulteite en steundienste-afdelings.

Die Afdeling voorsien ook toegewese steun aan die viserektore en ander steundiensteafdelings van die HBB.