Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Skakel Met Ons

​​​​​​​Daar word gesê die wêreld raak elke dag al hoe kleiner soos die dorpswêreld al hoe groter word. Sosiale medianetwerke is ʼn goeie manier om kontak te behou – jy kan met iemand sit en praat selfs al is hulle aan die ander kant van die aardbol. Die Alumni-verhoudinge span wil hê jy moenie jou band met jou intellektuele tuiste verbreek nie – so raak aan die gesels op een van ons sosiale medianetwerke!

Ons het tans die kontakbesonderhede vir ongeveer 60 000 aktiewe alumni van regoor die wêreld wat gereeld op ons sosiale medianetwerke gesels. As jy nog nie op een van hierdie netwerke is nie, word deel van ons Facebook, LinkedIn en Twitter groepe.


SU ALUMNI TV
 


​​​​Klik hier​ vir meer.