Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Ondersteun 'n Koshuis

​​​​​​Die tyd wat jy in 'n koshuis spandeer het, roep vir die meeste mense goeie herinneringe op . Jy het waarskynlik van jou beste vriendskappe in die gange van jou koshuis gesmee. As 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch kan jy, deur 'n skenking aan die US te maak, teruggee aan jou ou koshuis en seker maak ander studente beleef dieselfde positiewe ervarings as jy in jou studentedae. 

Om 'n aanlyn-skenking te maak, kliek op die naam van die land waar jy woon en volg die maklike stappe. 

flag_rsa_websize.jpg Suid-Afrika​

flag_usa_websize.jpg Verenigde State van Amerika​ 

flag_uk_websize.jpg Verenigde Koningkryk 

flag_world_square_web.jpg Elders in die wêreld:​

(Bank: First National Bank; Bank address: 5th Floor, Media City nr 1, Heerengracht, Foreshore, Cape Town; Account Name: Stellenbosch University – Foreign income; Account Number: 621 0717 7083; Branch Code:  204 109; S.W.I.F.T. address:  FIRNZAJJ796. (Stuur bewys van betaling aan Lorenza George: lcg29@sun.ac.za, of faks na +27 21 808 3026 of +27 865 695 372.)​


Hier is 'n lys van die webwerwe van die koshuise wat almal aan die Alumni-kantoor verbind is.​


DameskoshuiseManskoshuise​Gemengde Koshuise​​Tygerbergkampus​​





​​IMG_3080.JPG IMG_3057.JPG IMG_3097.JPG IMG_3107.JPG