Corporate Marketing
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​Welkom by die ​

Afdeling Korporatiewe Kommunikasie


​Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie by die Universiteit Stellenbosch (US) is ’n strategiese kommunikasievennoot van die Universiteit se topbestuur, akademiese fakulteite en professionele en administratiewe steundienste. Die Afdeling wy sy energie en hulpbronne aan die uitvoering van die Universiteit Stellenbosch se Geïntegreerde Kommunikasiestrategie (GKS).​

Lees Meer
home-about-eng.jpg
home-services-eng.jpg 
home-work-eng.jpg​​