Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Gee aan 'n Sportklub

​​​Sportklubs op die kampus was vir menige student 'n wegbreek-kans van die studies...en baie het daar hul trouman of vrou raakgeloop! As 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch kan jy, deur 'n skenking aan die US te maak, teruggee aan jou ou sportklubs en seker maak ander studente beleef dieselfde positiewe ervarings as jy. 

Om 'n skenking te maak, kliek op die naam van die land waar jy woon en volg die maklike stappe. 

flag_rsa_websize.jpg Suid-Afrika​

flag_usa_websize.jpg Ve​​renigde State van Amerika

flag_uk_websize.jpg Verenigde Koningkryk 

flag_world_square_web.jpg Ek woon elders:  (Bank: First National Bank; Bank adres: 5de Vloer, Media City nr 1, Heerengracht, Foreshore, Kaapstad; Rekeningnaam: Stellenbosch University – Foreign income; Rekeningnommer: 621 0717 7083; Takkode:  204 109; S.W.I.F.T. adres:  FIRNZAJJ796. (Stuur bewys van betaling aan Lorenza George: lcg29@sun.ac.za, of faks na +27 21 808 3026 of +27 865 695 372.)


Aktiewe Sportklubs: