Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

OAKS

Ons Alumnikring Stellenbosch (OAKS) is in Augustus 2011 bekend gestel en is daarop toegespits om onlangse alumni (diegene wat sedert die jaar 2000 graad ontvang het) met die visie, werk en gemeenskap van die Universiteit in aanraking te bring ten einde voortgesette alumnideelname en –betrokkenheid te bevorder.

Die OAKS-komitee bestaan uit 'n voorsitter, ondervoorsitter en hoogstens 15 lede wat hul tyd beskikbaar stel en ten nouste met die Alumniverhoudinge-span saamwerk om met onlangse alumni te skakel en 'n kultuur van deelname en skunking te bou. Hulle dien ook as ambassadeurs vir die Universiteit deur geleenthede in verskeie streke by te woon en filantropiese steun te werf.

Die huidige komitee bestaan uit die volgende lede:​​​​


Voor: ​​Alphonso Primo (LLB'08), Paul Antohnie(LLB'09), Nadine Moodie (BA'08), Meryl Awkes (MScAgric'10), Prof Russel Botman (Rector & Vice-Chancellor)
Agter: Julia Jansen (BSc'10), Andrew Harris (BComm'07), Ilse Mathys (MScAgric'10), Emma Brown (BSocWork'09)



​Kontak die OAKS Komitee

Meer uit te vind oor wat die OAKS Komitee doen en hoe jy betrokke kan raak stuur 'n e-pos.

 E-pos: oacs@sun.a​​c.za