Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Korporatiewe Skenkings

​Daar is opwindende geleenthede vir maatskappye en stigtings om ʼn vennoot van die Universiteit te word en sodoende in ons toekoms te belê. US Alumni is die sleutel om verskeie deure oop te maak en kan ook as die verbinding met maatskappye en stigtings optree.

Korporatiewe skenkings kan deur middel van jou maatskappy se beleid oor korporatiewe maatskaplike belegging, 'n borgskap of 'n filantropiese skenking geskied. (LW: Filantropiese skenkings hou belastingvoordele in.) Ons ontwikkelingspersoneel sal jou oor die belastingimplikasies van elk van hierdie strategieë adviseer.

​​Meer Inligting:

Vir meer inligting oor Korporatiewe skenkings:

​Tel: ​+27 21 808 9262
E-pos: alumni​@​sun.ac.za

iStock_000019497568Large.jpg IMG_9200.JPG iStock_000015965002_Small.jpg