Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Gee aan my Fakulteit

​​​​​​​Ons is trots op ons alumni wie hul merk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis sowel as internasionale vlak gemaak het, hetsy dit in die wetenskapveld, politiek, sport, ekonomie of kunste is….dink maar aan  Sherylle Calder, Riaan Cruywagen, Japie Van Zyl, Edwin Cameron, Ernst van Dyk, Thabo Mbeki (eredoktor – 2004), Ruda Landman, Athol Fugard (eredoktor – 2006), Marlene Dumas, Helen Suzman (eredoktor – 2006) en Naledi Pandor.

Die alumni-span het hul vennootskap met fakulteite versterk om 'n reeks van geleenthede vir jou aan te bied om op hoogte te bly van die nuutste gebeure en ontwikkeling in jou fakulteit terwyl jou bande met die instelling versterk word, ook, om erkenning te gee aan alumni wat 'n impak maak in hul onderskeie industrieë.​

'n Verskeidenheid van geleentheidstipes sluit in, netwerkgeleenthede, fondswerwingdinees, paneelbesprekings oor aktuele onderwerpe – geleenthede wat die uitnemendheid van die instelling versinnebeeld.

Jy kan jou fakulteit ondersteun - al is jy ook aan die anderkant van die aardbol! Om 'n skenking te maak, klik op die naam van die land waar jy woon. 

flag_rsa_websize.jpg Suid-Afrika​

flag_usa_websize.jpg Verenigde State van Amerika​ 

flag_uk_websize.jpg Verenigde Koningkryk 

flag_world_square_web.jpg Elders in die wêreld (Bank: First National Bank; Bank address: 5th Floor, Media City nr 1, Heerengracht, Foreshore, Cape Town; Account Name: ​tellenbosch University – Foreign income; Account Number: 621 0717 7083; Branch Code:  204 109; S.W.I.F.T. address:  FIRNZAJJ796. (Stuur bewys van betaling aan Lorenza George: lcg29@sun.ac.za, of faks na +27 21 808 3026 of +27 865 695 372.)​

​​​iStock_000018009793_Small.jpgiStock_000017543829Medium.jpg iStock_000016273546Medium.jpg