SPL (School of Public Leadership)
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​​​​​​​​​​​​​​​​​​home.jpg

Welkom by die Skool vir Publieke Leierskap

Die SPL berei gegradueerdes voor om leidende rolle in openbare en burgerlike organisasies te speel ten einde die uitdagings van ontwikkeling en staatsbestuur aan te pak. Ons gegradueerdes word toegerus met die nodige kennis, bekwaamheid en waardes om volhoubare gemeenskappe in Afrika binne 'n veranderende en komplekse wêreld te bou. Klem word gelê op die vermoë van ons studente om 'n oop burgerlike gemeenskapsterrein te kan skep en te fasiliteer waarbinne dialoog en geskilbeslegting kan plaasvind danksy 'n kultuur van verdraagsaamheid, nederigheid, solidariteit en deernis.
​​​​

  • Direkteur: Skool vir Openbare Leierskap​​


  • Prof Zw​elinzima Ndevu
  • +27 21 918 2150​
  • zwelinzima@spl.sun.ac.za