Die
Botaniese Tuin dien nie net die Universiteit deur navorsing en onderrig te ondersteun nie, maar lewer ook 'n belangrike diens aan die
breër gemeenskap op die volgende wyses:
- ondersteuning van plantbewaring die streek asook gemeenskapsprojekte
- op te tree as 'n buitelug laboratorium en inligtingsentrum vir die publiek
Die aktiwiteite van die Tuin word deur ‘n
beperkte werkerskorps onderhou wat op ‘n gereelde basis getrou
ondersteun word deur die Vriende van die Botaniese Tuin. Finansieel word die Tuin ook ondersteun deur
inisiatiewe soos: