Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Internskapgeleenthede

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin verskaf die ideale onderrigmoontlikheid vir studente wat belangstel in 'n loopbaan binne Tuinbou. Indien u belangstel in 'n internskapgeleentheid in die Botaniese Tuin, kontak ons asseblief vir meer inligting.