Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Ons Werk

P1050936.JPGDie Botaniese Tuin  dien nie net die Universiteit deur navorsing en onderrig te ondersteun nie, maar lewer ook 'n belangrike diens aan die breër gemeenskap op die volgende wyses:

  • ondersteuning van plantbewaring die streek asook gemeenskapsprojekte
  • op te tree as 'n buitelug laboratorium en inligtingsentrum vir die publiek

Die aktiwiteite van die Tuin word deur ‘n beperkte werkerskorps onderhou wat op ‘n gereelde basis getrou ondersteun word deur die Vriende van die Botaniese Tuin. Finansieel word die Tuin ook ondersteun deur inisiatiewe soos:

​​