Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse Finansiering

​​​​​​​​​​​​​​​​​Postgraduate Funding.svg
​​​​

​​​​​Die Nagraadse Kantoor (NK) is daarvoor verantwoordelik om nagraadse beurse by die Universiteit te bestuur. Dít behels 'n aantal interne en eksterne finansieringsinstrumente met spesifieke reëls en regulasies, die bestuur van departementele beurse, die ontwikkeling en instelling van institusionele beleide, en omsigtige finansiële administrasie wat aan relevante voorskrifte en wetsvereistes voldoen. Die hoofdoel is om nagraadse studente aan die US se finansiële en psigososiale welstand te verseker. As professionele beursadministrateurs, is ons toegewyd daaraan om ons nagraadse studentegemeenskap te ondersteun. Besoek gerus on kennisgewingsbord vir die jongste beursgeleenthede. Beskikbare finansieringsgeleenthede word in verskillende kategorieë gegroepeer​, en behels verskeie finansieringsinstrumente wat kriteria soos akademiese meriete, leierskap, finansiële behoefte, navorsingsprioriteitsgebiede, ensovoorts behels.​​​
​​
Klik hier​ om ’n virtuele konsultasie oor nagraadse finansiering te bespreek.

         Click here for our Postgraduate Funding NOTICEBOARD (2).png ​​
        ​ ​
        

        
  149018470019475.png​​
email.png

postgradfunding@sun.ac.za
Location.png

Kamer ​ ​3015, Krotoa Gebou
Ryneveld Straat, Stellenbosch