Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Untitled Page WYSIWYG Web Builder
 
 

Oor ons

Die veranderende hoër onderwys landskap dra by tot die noodsaaklikheid van effektiewe navorsingsontwikkeling en ondersteuning binne navorsingsintensiewe hoër onderwys instellings. Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) is verantwoordelik vir die bevordering, fasilitering en ondersteuning van navorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US).

Ons ondersteuning dra direk by tot die US se vier institusionele doelwitte, soos beskryf in die institusionele plan. Dit versterk en verbreed die institusionele kennisbasis; verseker volhoubaarheid (veral finansieël); bevorder die sukses van akademiese personeel en nagraadse studente; en dit bevorder diversiteit deur navorsingskapasiteit te ontwikkel en te ondersteun.

Hierdie webwerf verskaf inligting oor ons areas van ondersteuning asook institusionele navorsingsverwante inligting.​

RESEARCH AT STELLENBOSCH UNIVERSITY


Read the award-winning publication showcasing research excellence at Stellenbosch University.


 

SU KNOWLEDGE DIRECTORY

The Knowledge Directory is a guide to specialised knowledge at Stellenbosch University (SU).

OPEN4RESEARCH

A platform for the identification of international research funding opportunities.
Get in touch with us:

Oor Ons 

Die veranderende hoër onderwys landskap dra by tot die noodsaaklikheid van effektiewe navorsingsontwikkeling en ondersteuning binne navorsingsintensiewe hoër onderwys instellings. Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) is verantwoordelik vir die bevordering, fasilitering en ondersteuning van navorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US).

Ons ondersteuning dra direk by tot die US se vier institusionele doelwitte, soos beskryf in die institusionele plan. Dit versterk en verbreed die institusionele kennisbasis; verseker volhoubaarheid (veral finansieël); bevorder die sukses van akademiese personeel en nagraadse studente; en dit bevorder diversiteit deur navorsingskapasiteit te ontwikkel en te ondersteun.

Hierdie webwerf verskaf inligting oor ons areas van ondersteuning asook institusionele navorsingsverwante inligting.
        ​





​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het op 28 November 2022 die volgende standpuntbepaling insake tabak, goedgekeur:
×

“Die Universiteit Stellenbosch sal voortaan nie betrokke raak by die tabakindustrie of instansies wat die tabakindustrie bevorder nie (insluitend die weiering om enige finansiële ondersteuning wat vanaf die tabakindustrie kom te aanvaar).”

U kan navrae rig aan Therina Theron of Cornelia Malherbe.