Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsingsuitsette en Geakkrediteerde Tydskrifte

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Oorsig

‘n Jaarlikse opname word deur die departement/sentrum/instituut gedoen om​​ die navorsingspublikasie-uitsette van die vorige publikasiejaar in te voer vir subsidie-doeleindes​ deur die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) asook vir insluiting in die jaarlikse navorsingsverslag. Elke departement/sentrum/instituut het ‘n persoon wat verantwoordelik is om die navorsingspublikasie-uitsette op 'n elektroniese stelsel, die “Research Administrator" (RA), in te voer en die ondersteunende materiaal by die navorsingskantoor in te ​dien. Die sluitingsdatum vir die opname is die eerste Maandag van Februarie elke jaar.​

  • Die DHOO subsidiëer navorsingsuitsette in die volgende kategoriëe:
  • Vaktydskrifartikels  (navorsingsartikels ) in geakkrediteerde joernale 
  • Eweknie geëvalueerde gepubliseerde kongresverrigtinge 
  • Eweknie geëvalueerde boeke en hoofstukke in boeke


Sien asseblief die DHOO se beleid hier vir verdere besonderhede. 

Kontak:
Navorsingspublikasie-uitsette 
in die algemeen​:

Gebruik van Research Administrator (RA) stelsel (Stellenbosch-kampus)​:
Gebruik van Research Administrator 
(RA) stelsel (Tygerberg-kampus)​:
user.png Daléne Pieterse
phone-call.png 021 808 3557
email.png Email Daléne 
building.png Kamer 2048, Krotoa ​​​​​​​​Gebou
​​

user.png Felicia McDonald
phone-call.png 021 808 2581
email.png Email Felicia 
building.pngKamer 2048, Krotoa Gebou

user.png Whitney Prins
phone-call.png +27 21 808 9971
email.png Email Whitney​
building.pngRoom 2048, Krotoa 

Gebou​