Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Universiteitsbefondsing

​​​​​​​​Verskeie befondsingsgeleenthede is beskikbaar via die Subkomitees van die Navorsingskomitee en ander bronne.

 
Subkomitee A ondersteun navorsing in die fa​kulteite Lettere en Sosiale Wetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid, Teologie, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en Krygskunde.  Personeel uit die steundienste kan ook by hierdie komitee aansoek doen om befondsing.
Subkomitee B ondersteun navorsing in die fakulteite Natuurwetenskappe, AgriWetenskappe en Ingenieurswese.
Subkomitee C ondersteun navorsing in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Kliek ​hier vir meer inligting.

 
*Onthou om ook u fakulteit direk te kontak oor moontlike befondsingsgeleenthede, veral vir kongresbywoning.

Let wel! Subkomitee A en B kom ten einde gedurende 2025 en word in 2026 deur fakulteitskomitees vervang. Daar is dus tans beperkte geleenthede. Kontak gerus u relevante Visedekaan: Navorsing vir befondsing in 2026.
line.png
 

Levert Louw
Telefoon: 021 808 2271

​​​​​

​​