About
Welkom by Universiteit Stellenbosch


 


Feite en statistiek

​​​​​​'n Totaal van 29 393 studente was op die US se amptelike jaarlikse sensusdatum in 2014 (Junie 2014) by die US ingeskryf. Die studente-inskrywings het met 4.4% van 2013 tot 2014 gestyg.​​​​

 
Lees meer >
Rektor en Visekanselier

​Prof Wim de Villiers is die 12de Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Hy is in Desember 2014 deur die Raad aangestel, en is op 29 April 2015 ingehuldig.

 
Lees meer >
Kampusse

​Die hoofkampus op die skilderagtige universiteitsdorp, Stellenbosch, in die hart van die Wes-Kaapse wynlande, is 'n groot trekpleister vir studente.

 
Lees meer >

Geskiedenis

Die geskiedenis van die Universiteit Stellenbosch (US) strek sover terug as die 17de eeu toe gereelde skoolonderwys in 1685 op die dorp Stellenbosch begin het.

 
Lees meer >
Fakulteite

Die US het 10 fakulteite: AgriWetenskappe, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, ...

 
Lees meer >
Diversiteit en Transformasie

Die Universiteit Stellenbosch (US) streef na 'n verwelkomende kampuskultuur waar studente, personeel en besoekers tuis sal voel, ongeag hul herkoms, ...

 
Lees meer >

 ‭(Hidden)‬ Verwante Skakels