Aandpendelfooi tree Maart in werking
Matia Mukama gaan US by nasionale FameLab-kompetisie verteenwoordig
Maties-tennisspeler gekies om Federasiebeker-debuut te maak
US verwelkom nuweling-Maties
Drome aan bome kan waar word
Beskou jy die wêreld as jou klaskamer en jou toekoms as joune om te bou? Die Universiteit Stellenbosch doen dit. Wil jy ʼn verskil maak? Dan is Stellenbosch die plek vir jou. Welkom by die Universiteit Stellenbosch.
Om nagraads te studeer of navorsing te doen is ʼn belangrike besluit. Om die regte keuse te maak is selfs belangriker. Die Universiteit Stellenbosch het ʼn dinamiese navorsings- gemeenskap ...
Op die My.Sun-portaal kry huidige studente toegang tot al die dienste wat hulle nodig het.
Besoek die nagraadse ondersteunings- en vaardigheidsdiens. Vind meer uit oor kursusse, werkswinkels, konsultasies, ondersteuningsgroepe en bronne wat spesifiek op nagraadse studente gemik is.
Inligting oor toelatingsvereistes, insluitend matriekvrystelling, vir internasionale studente wat graag ʼn Baccalaureus-program aan die US wil volg.
Die Universiteit ondersteun studente met gestremdhede wat voldoen aan die relevante akademiese vereistes om volwaardige en ten volle geïntegreede lede van die studentegemeenskap te wees