
Ons sien daarna uit om jou by die Universiteit Stellenbosch te verwelkom binne die volgende twee weke. Indien jy jouself solank van ons universiteit en kampus wil vergewis, wees seker jy laai ons Verwelkomings-gids vir Nuwelingstudente af, waarin jy 'n uiteensetting van alle belangrike inligting sal kry wat jy benodig.
Sien jou binnekort!

VERWELKOMINGSPROGRAMME

ONS SENTRA

COVID-19 INLIGTING
KOSHUISREËLS
*Tans net in English beskikbaar.