Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Reeks Werksessies oor Bevoegdheidsontwerp en Assessering

Begin Met die Einde in Gedagte

 

Die Reeks Werksessies oor Bevoegdheidsontwerp en Assessering bied ʼn unieke geleentheid om die noodsaaklike vermoëns vir die ontwerp, ontwikkeling en assessering van bevoegdhede vir die aanpak van die dringende kwessies van ons tyd, te bekom.

As bevoegdhede met leeruitkomste en -aktiwiteite, en kennisvaardighede en vermoëns belyn word, kweek dit gedrag aan wat omgee vir die omgewing en die skep van sosiale harmonie, buigsame ingesteldhede en die ontwikkeling van ʼn diep waardering vir ons gedeelde menslikheid insluit.

 Die Reeks Werksessies oor Bevoegdheidsontwerp en Assessering sal van nut wees vir individue en organisasies wat betrokke is by die ontwikkeling van ʼn gestruktureerde benadering tot ervaringgerigte leer en bevoegdheidsvorming, of dit oorweeg. Hierdie opleidingsgeleentheid fokus op bevoegdheidsraamwerke, assessering en die aanleer van bevoegdheid, en die ontwerp van vlakke van vaardigheidsprogressie.

 

Werksessie 1: Ontwerp van Bevoegdheidsmodelle

Datum: 28 Oktober 2021: 09:00 – 13:00 (SAST)


Werksessie 2: Assesseringswerktuie – Ontwerp en Gebruik

Datum: 18 November 2021: 09:00 – 13:00 (SAST)

 

Werksessie 3: Assessorkennis en -vaardighede

Datum: 27 Januarie 2022: 09:00 – 13:00 (SAST)

 

Werksessie 4: Padkaart vir Bevoegdheidsimplementering

Datum: 24 Februarie 2022: 09:00 – 13:00 (SAST)

 

Vir inligting

Klik HIER vir meer inligting

 

Om te registreer:

Registreer asseblief met behulp van hierdie webskakel

 

Navrae:

experientiallearning@sun.ac.za | Ruth Andrews rutha@sun.ac.za | Ramone Comalie ramone@sun.ac.za

​