Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nuus en Media

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by die mediakantoor van die Universiteit Stellenbosch

media


Die mediakantoor vorm deel van die Afdeling Korporatiewe Bemarking en kommunikeer die nuutste navorsingsdeurbrake, institusionele nuus, innovasie en inligting oor kampus-geleenthede aan die media. 

- Op soek na ʼn kundige?  Kliek hier vir die Universiteit se
   Kennisgids. 
- Op soek na foto's? Kliek hier​ vir kampusfoto's en foto's van
 
  bestuurslede.
- Kliek hier​ vir 'n lys van die nuutste mediavrystellings en artikels.
- Klik hier​ vir 'n skakel na US publikasies.



Kontak:

Skakel met Martin Viljoen by tel 021 808 4921 of media@sun.ac.za vir meer inligting of om bygevoeg te word op die US se media verspreidingslys (vir joernaliste).​

Twitter

Facebook

Stellenbosch University    -    
Timeline Photos
Over the centuries many courageous men and women fought and offered their lives for freedom. As we celebrate Freedom Day this week, stop a while and reflect on what Freedom Day means to you. #MatieMotivation
about 20 hours ago
Stellenbosch University    -    
Stellenbosch University's cover photo
Stellenbosch University updated their cover photo.
about 3 days ago
Stellenbosch University    -    
Photos from Stellenbosch University's post
To recap on our #watersmartWednesday tips of the past few weeks, here is wat you can do to help save water: Turn off the tap when you brush your teeth, soap your hands and shave. Please don’t let one of our scarcest resources simply run down the drain. Please support #watersmartWednesday ----------------------------------------------------------------------- Net om ons wenke vir #waterslimWoensdag te hersien, dit is wat jy kan doen om water te help bespaar: Daai die kraan toe wanneer jy jou tande borsel, seep aan jou hande smeer en skeer. Moet asseblief nie een van ons skaarsste hulpbronne net in die drein laat afloop nie. Ondersteun asseblief #waterslimWoensdag
about 5 days ago