Genetics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Departement van Genetika

Welkom by die tuiste van Mens-, Dier-, Plantgenetika en die Eenheid vir Biometrie!


 

Wat is Genetika?

Genetika behandel die molekulêre struktuur en funksie van gene, genegedrag in die konteks van 'n selorganisme (bv. dominansie en epigenetika), patrone van oorerwing van ouer na afstammelinge en geenverspreiding, -variasie en -verandering in populasies, soos  Genoomwye Assosiasiestudies.  Met gene as universeel tot lewende organismes, kan genetika toegepas word op die studie van alle lewende sisteme, van viruses en bakterieë, plante en huisdiere, tot mense.

Die Departement Genetika en die Instituut vir Plantbiotegnologie

Die geskiedenis van die Departement Genetika kan betroubaar tot 1898 teruggevoer word, toe die Stellenbosch Landboukollege aan die buitewyke van die dorp Stellenbosch gestig is, maar amptelik het dit in 1925 ontstaan uit die Departement Landbou-botanie in die Fakulteit Landbouwetenskappe.  Vandag verteenwoordig die Departement 'n interdissiplinêre groep navorsers en nagraadse studente wat fokus op navorsingsgeleenthede in plant-, dier- en mensgenetika.

  
  
Description
  
  
  
  
Oor onshttp://www.sun.ac.za/english/faculty/agri/genetics/PublishingImages/homepage%20blocks/heliks.png
Lees meer >
About us AfrikaansIn page navigation
Navorsinghttp://www.sun.ac.za/english/faculty/agri/genetics/PublishingImages/homepage%20blocks/research_block_pic.png
Kyk waarmee ons besig is!
http://www.sun.ac.za/afrikaans/faculty/agri/genetics/Pages/Research.aspxIn page navigation
IPBhttp://www.sun.ac.za/english/faculty/agri/genetics/PublishingImages/homepage%20blocks/ipb_blocks.png
Instituut vir Plant Biotegnologie
IPB websiteIn page navigation
Kontakbesonderhedephone block
Kyk waar ons is...
http://www.sun.ac.za/afrikaans/faculty/agri/genetics/Pages/Contact-Details.aspxIn page navigation