Soil Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​

Welkom by Grond​kunde

​​

Grond is die uiters dun, maar kosbare laag wat ons planeet bedek wat alle aardse lewensvorms onderhou. Grondkunde fokus op die belangrikheid van grond as 'n baie stadig hernubare natuurlike hulpbron. Dit behels die studie van die eienskappe en prosesses wat in gronde voorkom, sowel as die volhoubare gebruik en bestuur van grond. Grondkunde is 'n onontbeerlike studieveld vir volhoubare voedselproduksie in die toekoms.​

Soil Big Five WP.jpg