Soil Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Volhoubare Grondbestuur Simposium gehou by die UShttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=3467Volhoubare Grondbestuur Simposium gehou by die USA Rozanov and AG HardieDie onlangse Volhoubare Grondbestuur Simposium, wat op 5 en 6 November 2015 aan die Universiteit Stellenbosch gehou is, het 'n platform vir akademici en praktisyns geskep om saam die konsep van volhoubaarheid
US Grondkunde narvorsers woon Internationale Grond Organiese Materiaal Simposium byhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=3460US Grondkunde narvorsers woon Internationale Grond Organiese Materiaal Simposium byAG HardieTwee navorsers van die Departement Grondkunde (US), dr Andrei Rozanov en dr Ailsa Hardie, het onlangs vier referate by die 5de Internasionale Grond Organiese Materiaal simposium aangebied, gehou by Georg-August Universiteit, Göttingen, Duitsland.
US Grondkunde nagraadsestudente blink uit by Gesamentlike Kongres 2016http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=3457US Grondkunde nagraadsestudente blink uit by Gesamentlike Kongres 2016AG Hardie and CE ClarkeDie Departement Grondkunde (US) nagraadse studente en navorsers het uitstekend gevaar op die onlangse Grondkundevereniging van Suid-Afrika (GVSA) Gesamentlike Kongres gehou op Bloemfontein in Januarie 18-20, 2016.
Nuwe grondvoorbereiding boek gepubliseerhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6553Nuwe grondvoorbereiding boek gepubliseerAG HardieDrs. Johan van Zyl en Eduard Hoffman van die Departement Grondkunde, Stellenbosch Universiteit, het 'n nuwe boek vir die wyn- en tafeldruifbedrywe geskryf: “Grondvoorbereiding vir volhoubare wyn- en tafeldruifwingerde”.
US grondkundiges vier Wêreld Grond Dag in Moskou, Ruslandhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4616US grondkundiges vier Wêreld Grond Dag in Moskou, RuslandAG Hardie and A RozanovDrie dosente van die US Departement Grondkunde: Drs. C. Clarke, A. Hardie en A. Rozanov is genooi aan om die Wêreld Grond Dag (5 Des 2016) ronde tafel bespreking oor voedselsekuriteit deel te neem, wat aangebied was deur die Timiriazev Landbou Akademie en
Department van Grondkunde vier 100 jaar van bestaan! http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5482Department van Grondkunde vier 100 jaar van bestaan! AG HardieDie Departement Grondkunde vier vanjaar saam met die res van die Fakulteit AgriWetenskappe en die Universiteit van Stellenbosch ons honderd jarige bestaan. Grondkunde was een van die eerste vier departemente wat lesings aan die destydse Stellenbosch Kolle
‘Heilige Woude’ berg koolstof, help klimaatsverandering bekamphttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7875‘Heilige Woude’ berg koolstof, help klimaatsverandering bekampCorporate Communication and Marketing / Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking’n Internasionale span wetenskaplikes van universiteite in Europa en Suid-Afrika het bevind dat die sogenaamde “Heilige Woude”* in Togo in Wes-Afrika, ’n belangrike rol in die berging van koolstof speel en kan help om klimaatverandering te beveg
Grondkunde nagraadse student presteer by African Combined Congress 2018http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5378Grondkunde nagraadse student presteer by African Combined Congress 2018AG HardieDie Departement Grondkunde het die Afrika-Gekombineerde Kongres 2018 van die Grond- en Plantverenigings van Suid-Afrika by Ratanga Junction in Kaapstad bygewoon tussen 15-18 Jan. 2018. Twee van ons nagraadse studente het die Grondkundevereniging van Suid-
Nuwe Stellenbosch-EU Ecodry narvorsing uitruil projek gestighttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1319Nuwe Stellenbosch-EU Ecodry narvorsing uitruil projek gestigAG HardieNuwe EU FP7- IRSES Ecodry Projek: Deel van beste agroekologiese praktyke vir droëland-en droogte bestande produksie stelsels
Optimalisering van kleinboer produksie stelsels in Limpopo lei tot 10-vou toename in inkomstehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1197Optimalisering van kleinboer produksie stelsels in Limpopo lei tot 10-vou toename in inkomsteAG Hardie & WP de ClercqDie fokus van die EAU4Food Projek is op die verlaging van die omgewings impak van kleinboere, terwyl gelyktydig, die verhoging van die winsgewendheid van hul pogings.